Wat ek geleer het in 2009 (Dawie J)






Algemeen

-Dat God is kreatief, want elke paar km waar jy is,

is dit anders en net 'n paar voorbeelde van plekke wat

baie anders is, die Grand Canyon, die Niagra Falls,

die Alpe, die Namibiese oop velde.

-En teamwork makes the dream work

en ek het my weight gepull, nie net met die tas wat

ek gesleep het wat dieselfde as ek geweeg het nie,

maar ook met al die gunsies wat ek gedoen het.

1.By my pa en ma

1.Hulle wil altyd help.

2.Hulle wil altyd my reg help as ek dwaal.

3.Hulle gee baie liefde.

4.Hulle oefen baie.

5.Hulle het 'n goeie attitude.

6.Hulle werk hard.

2.Oor skool

1.Jy moet 'n goeie attitude he.

2.Jy leer nuwe goed.

3.Ek moet eerlik wees.

4.Jy leer meer van GOD!

5.Dis nie maklik nie.

3.Oor familie

1.Daar moet liefde wees.

2.Jy moet tyd saam met mekaar spandeer.

3.Jy moet gunsies doen.

4.Jy moet saam eet.

5.Maak grappies met mekaar maak.

6.Teamwork makes the dream work


4.Werkies wat ek gedoen het

1.Tafel dek.

2.Vir pa sy selfoon bring.

3.Vir pa water gebring.

4.Vir ma 'n boom geteken vir haar boek.

5.Tinus se rug krap.

6.My rugsak altyd self gepak

5.GOD

1.MAGTIG

2.LIEFDE

3.SKEPPER

4.VADER

5.KREATIWITEIT

6.VERLOSSER

7.GOD

6.Die wêreld

1.Daar is pyn.

2.Daar is sonde.

3.Daar is skoonheid.

4.Daar is wonders

5.Daar is liefde

6.DAAR IS HOOP – as ons aan Jesus houvas


Dit is wat ek geleer het op 'n 9 maande wêreld toer.

David Johannes Fourie

Dankie.


No comments:

Post a Comment